Werktuigkundige

Werktuigkundige

ZZ2 se Tegniese afdeling hetvakatures beskikbaar vir gekwalifiseerde dieselwerktuigkundiges in beide dieLimpopo en Gauteng Provinsie. Suksesvolle aansoekers sal verantwoordelik weesvir die herstel en instandhouding van trekkers maar ook ander voertuie soosvragmotors en bakkies wat op die produksie eenhede gebruik word. Anderherstelwerk aan implemente wat insluit konstruksie masjinerie en toerustingmoet ook gedoen word.

Vereistes van die pos sluit in:

Voldoeningaan die ZZ2 waardestelsel en optrede binne die maatskappy se etiese kode.

Vermoëom konflik te hanteer en goeie interpersoonlike vaardighede.

Kandidatemoet selfstandig en onafhanklik kan werk, maar ook in spanverband.

Kandidaatmoet beskik oor goeie kommunikasie- en leierskapvaardighede.

Kwalifiserende vereistes sluit in:

ʼn Gekwalifiseerde ambag in een van die toepaslike dissiplines voltooi het, metbewys van registrasie (Rooi Seël).

Oorbewese praktiese ondervinding en wye ervaring beskik in die herstel eninstandhouding van trekkers, vragmotors, konstruksie masjinerie en bakkies(minimum 5 jaar ondervinding).

Kandidatemoet beskik oor ‘n geldige rybewys, Kode EC sal voorkeur geniet.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Vereistes van die pos sluit in:

Voldoeningaan die ZZ2 waardestelsel en optrede binne die maatskappy se etiese kode.

Vermoëom konflik te hanteer en goeie interpersoonlike vaardighede.

Kandidatemoet selfstandig en onafhanklik kan werk, maar ook in spanverband.

Kandidaatmoet beskik oor goeie kommunikasie- en leierskapvaardighede.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Kwalifiserende vereistes sluit in:

ʼn Gekwalifiseerde ambag in een van die toepaslike dissiplines voltooi het, metbewys van registrasie (Rooi Seël).

Oorbewese praktiese ondervinding en wye ervaring beskik in die herstel eninstandhouding van trekkers, vragmotors, konstruksie masjinerie en bakkies(minimum 5 jaar ondervinding).

Kandidatemoet beskik oor ‘n geldige rybewys, Kode EC sal voorkeur geniet.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare,markverwante vergoedingspakket aan.

Stuur asb u CV per e-pos aantalent@zz2.co.za. Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doenaan.

Navrae kan gerig word aan Johanévan der Merwe by 066 023 1612