Voldoeningsbeampte

‘n Vakature bestaan binne ZZ2 vir  ‘n  Voldoeningsbeampte. Die hooffokus van die pos is daarop gerig om ‘n stelsel of raamwerk te ontwikkel om  te verseker dat die ZZ2 sisteem pro aktief aan al die onderskeie oudit – en akkreditasie vereistes en standaarde voldoen

Primêre pligte en verantwoordelikhede sluit in:

Die samestelling van ’n breë en konseptuele raamwerk om alle akkreditasie en voldoeningsprosesse en standaarde te beskryf en funksioneel  te integreer met inagnemening van bestaande stelsels en prosesse.

Pro-aktiewe beplanning, voorbereiding en opvolg van regstellende aksie planne  vir  inspeksies en akkreditaise oudits in samewerking met funksionele  afdelings. 

Koördinering, fasilitering en monitering van  inspeksies en oudits in samewerking met funksionele spanne en kundiges. 

Skakeling met  Oudit- en Akkreditasie instansies in opvolg van afgehandelde oudits en uitklaring en interpretering van konsepte, beginsels, vereistes en standaarde.

Minimum vereistes wat insluit:

Kandidate moet  oor ‘n na-skoolse kwalifikasie, verkieslik  in landbou, beskik, met toepaslike ondervinding van 3-5 jaar.

Vorige blootstelling in  die oudit en of akkreditasiedissiplines is noodsaaklik. 

Kennis van HACCP, SIZA,  Rainforest Alliance, Farming for the Future en ander akkreditasie stelsels  en standaarde sal as aanbeveling dien. 

Hoëvlak verbale en skriftelike kommunikasie vermoëns   

Rekenaarvaardig in toepaslike programmatuur

Skakeling met ‘n wye verskeidenheid van belanghebbers op ‘n daaglikse basis

 Goeie kennis en begrip van spandinamika 

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Minimum vereistes wat insluit:

Kandidate moet  oor ‘n na-skoolse kwalifikasie, verkieslik  in landbou, beskik, met toepaslike ondervinding van 3-5 jaar.

Vorige blootstelling in  die oudit en of akkreditasiedissiplines is noodsaaklik. 

Kennis van HACCP, SIZA,  Rainforest Alliance, Farming for the Future en ander akkreditasie stelsels  en standaarde sal as aanbeveling dien. 

Hoëvlak verbale en skriftelike kommunikasie vermoëns   

Rekenaarvaardig in toepaslike programmatuur

Skakeling met ‘n wye verskeidenheid van belanghebbers op ‘n daaglikse basis

 Goeie kennis en begrip van spandinamika 

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. 

Stuur asb u CV per e-pos aan     talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan. 

Rig navrae aan Johané van der Merwe by 066 023 1612

SLUITINGSDATUM:

30 April 202