Verkoelingstegnikus

Verkoelingstegnikus

ZZ2 se Tegniese afdeling wat in Mooketsi geleë is benodig ‘n verkoelingstegnikus. Die pos vereis ‘n persoon met goeie ervaring in verkoeling en verkoelingsverwante stelsels.

Die suksesvolle kandidaat moet ‘n passie hê vir landbou en doelgerig en sistematies take kan uitvoer en suksesvol kan afhandel binne die ZZ2 etiese kode en gevestigde waardestelsel.

Minimum vereistes wat insluit:

Gekwalifiseerde en of gesertifiseerde verkoelingstegnikus met toepaslike verkoeling en verkoelingsverwante stelslels ondervinding. 

Blootstelling en of ‘n elektriese kwalifikasie / sertifisering sal as aanbeveling dien. 

Bereid wees om ongereelde ure te werk  en naweek diens te verrig

Rekenaarvaardig in toepaslike programmatuur

Geldige rybewys dien as voorvereiste

Primêre pligte en verantwoordelikhede sluit in:

Insette gee tot die verbetering van die verkoelingstelsels en -sisteme in die Pakhuise 

Installering, diens en voorkomende instandhouding van verkoelingstelsels by Pakhuise-, woon- en kantoor eenhede 

Die opstel en voorbereiding van kwotasies aan interne kliënte. 

Skakeling met funksionele afdelings om  taak uitvoering te koördineer. 

Nood - en bystand dienste verrig.


Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Minimum vereistes wat insluit:

Gekwalifiseerde en of gesertifiseerde verkoelingstegnikus met toepaslike verkoeling en verkoelingsverwante stelslels ondervinding. 

Blootstelling en of ‘n elektriese kwalifikasie / sertifisering sal as aanbeveling dien. 

Bereid wees om ongereelde ure te werk  en naweek diens te verrig

Rekenaarvaardig in toepaslike programmatuur

Geldige rybewys dien as voorvereiste

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Primêre pligte en verantwoordelikhede sluit in:

Insette gee tot die verbetering van die verkoelingstelsels en -sisteme in die Pakhuise 

Installering, diens en voorkomende instandhouding van verkoelingstelsels by Pakhuise-, woon- en kantoor eenhede 

Die opstel en voorbereiding van kwotasies aan interne kliënte. 

Skakeling met funksionele afdelings om  taak uitvoering te koördineer. 

Nood - en bystand dienste verrig.


ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. 


Stuur asb u CV per e-pos aan     talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan. 


Rig navrae aan Johané van der Merwe by 066 023 1612

Sluitingsdatum: 05/02/2021