Vergoedingsbestuurder

Vergoedingsbestuurder

ʼn Vakature bestaan by ons hoofkantoor in Mooketsi vir ʼn Vergoedingsbestuurder. Die fokus van die pos is gerig op diebestuur, oudit, oorsig, integrasie en integriteit van die vergoedingstelselsmet die betaling van lone en salarisse binne die ZZ2 Groep van maatskappye. Diediens sal gelewer word binne die raamwerk van die ZZ2 waardestelsel en etiesekode.

Kwalifiserende vereistes soos volg:

Toepaslike naskoolse akademiese kwalifikasie met gerigte praktiese ervaring van 5 - 8 jaar. (B.Com)

Op datum wees met tersaaklike wetgewing (Belasting-,Basiese Diensvoorwaardes - Arbeidsverhoudinge- wetgewing e.a.)

Sterk syfervaardigheid met hoë vlak van presiesheid en akkuraatheid.

Praktiese blootstelling aan oudit en ouditvereistes.

Uitgebreide en toepaslike ondervinding in die bedryf van betaal-en ander personeelverwante stelsels. ( VIP Sage 300 People,ACCPAC)

Sistematiese en professionele optrede in die uitvoering van pligte asook beskik oor ʼn hoë vlak van etiese optrede in die hantering van vertroulike inligting.

Rekenaarvaardigheid in die gebruik van Microsoft Office pakket asook Google Sheets is noodsaaklik.

Kandidate moet oor ’n geldige rybewys en eie vervoer beskik.

Verantwoordelikhede  van die pos:

Verseker die integriteit van data met die prosessering en betaling van lone en salarisse binne die ZZ2 Groep.

Bestuur en administrasie van maatskappy mediese-pensioen-, en begrafnisfondse.

Verseker die akkurate berekening en oorbetaling van alle statutêre betalings aan relevante instansies.

Administraie en verdere implementering van die VIP Sage 300 People stelsel.

Nakoming van alle Ouditvereistes en rekonsiliasies met maandafsluitings.

Digitalisering van lone en bywoningstelsels.

Professionele leiding kan neem in spanverband.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Verantwoordelikhede  van die pos:

Verseker die integriteit van data met die prosessering en betaling van lone en salarisse binne die ZZ2 Groep.

Bestuur en administrasie van maatskappy mediese-pensioen-, en begrafnisfondse.

Verseker die akkurate berekening en oorbetaling van alle statutêre betalings aan relevante instansies.

Administraie en verdere implementering van die VIP Sage 300 People stelsel.

Nakoming van alle Ouditvereistes en rekonsiliasies met maandafsluitings.

Digitalisering van lone en bywoningstelsels.

Professionele leiding kan neem in spanverband.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan.

Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.

Rig navrae aan Johan du Plessis 083 676 0390.