Senior Sekretaresse

Loch Lynne wat in die Ceres-omgewing geleë is, het ‘n Senior Sekretariële/ Administratiewe vakature beskikbaar. Die posbekleër sal ‘n administratiewe en sekretariële ondersteuningsdiens aan die kantoor lewer, binne die raamwerk van die ZZ2 waardestelsel en etiese kode.

Kwalifiserende vereistes sluit in:

Minimum Graad 12 of gelykwaardige kwalifikasie, met ‘n na-skoolse kwalifikasie as aanbeveling.

Die suksesvolle kandidaat moet sistematies en professioneel optree in die uitvoering van pligte.

Kandidate moet selfstandig, onafhanklik, maar ook in spanverband kan werk.

Die pos vereis goeie kommunikasie vermoë in Afrikaans en Engels (verbaal en skriftelik).

Rekenaarvaardig in Microsoft- asook G-Suite pakkette.

Vorige administratiewe en sekretariële ondervinding (5-8 jaar) is noodsaaklik.

Kandidate moet oor ‘n geldige rybewys asook eie vervoer beskik

Professionele en netjiese voorkoms.

Primêre verantwoordelikhede soos volg:

Algemene sekretariële pligte en die lewering van administratiewe ondersteuning aan senior personeel.

Die neem van notules wat Vennootskaplike bestuurs- en direksie vergaderings insluit.

Die bestuur en koördinering van dagboeke en afsprake asook reisbeplanning

Digitalisering en instandhouding van liasseer stelsels.

Algemene administratiewe en rekeningkundige funksies.

Professionele skakeling met buite instansies.

Ontvangs van besoekers.

Hantering van korrespondensie.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Kwalifiserende vereistes sluit in:

Minimum Graad 12 of gelykwaardige kwalifikasie, met ‘n na-skoolse kwalifikasie as aanbeveling.

Die suksesvolle kandidaat moet sistematies en professioneel optree in die uitvoering van pligte.

Kandidate moet selfstandig, onafhanklik, maar ook in spanverband kan werk.

Die pos vereis goeie kommunikasie vermoë in Afrikaans en Engels (verbaal en skriftelik).

Rekenaarvaardig in Microsoft- asook G-Suite pakkette.

Vorige administratiewe en sekretariële ondervinding (5-8 jaar) is noodsaaklik.

Kandidate moet oor ‘n geldige rybewys asook eie vervoer beskik

Professionele en netjiese voorkoms.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Primêre verantwoordelikhede soos volg:

Algemene sekretariële pligte en die lewering van administratiewe ondersteuning aan senior personeel.

Die neem van notules wat Vennootskaplike bestuurs- en direksie vergaderings insluit.

Die bestuur en koördinering van dagboeke en afsprake asook reisbeplanning

Digitalisering en instandhouding van liasseer stelsels.

Algemene administratiewe en rekeningkundige funksies.

Professionele skakeling met buite instansies.

Ontvangs van besoekers.

Hantering van korrespondensie.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan.

Stuur asb u CV per e-pos aan: talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.

Enige navrae kan gerig word aan Johané van der Merwe by 066 023 1612 (tydens kantoorure).

Sluitings datum:19 November 2021