Senior Menslike Hulpbronpraktisyn

Senior Menslike Hulpbronpraktisyn

‘n Vakature bestaan by onshoofkantoor in Mooketsi vir ʼn Snr Menslike Hulpbronpraktisyn. Die posbekleërsal ‘n omvattende  menslike hulpbronondersteuningsdiens aan die organisasie lewer binne die raamwerk van die ZZ2-waardestelselen etiese kodes.

ʼn Toepaslike nagraadse kwalifikasie met onderviding in MenslikeHulpbronne.  

Kennis en toepassing van dietoepaslike  arbeidswetgewing ter sprake.

UItgebreide praktiese blootstellingin die volle spektrum van die MenslikeHulbronne domein.

Begrip en kennis in die toepassingvan menslkie hulpbronstelsels enakkreditasie-vereistes.

Die persoon moet sistematies en professioneel optree tydens taakuitvoering.

Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans & Engels (verbaalen skriftelik). Kennis van ’n Afrikataal sal as aanbeveling dien.

Rekenaarvaardigheid in Microsoft Office, Word, Excelen Google Sheets  is noodsaaklik.  

Die uitleef en ondersteunning vandie ZZ2 waardestelsel deur die skep van ‘n positiewe kultuur en bemagtigendeklimaat.

Insette gee tot die menslikehulpbronstartegie.

Verseker die konsekwente toepassingvan die personeelbeleide en diensvoorwaardes.

Nakoming van alle toepaslikearbeidswetgewing en regstellings/ aanbevelings doen waar afwykings voorkom.

Ontwikkeling van- en leiding geeaan personeel wat saam met die posbekleër werk.

Uitvoer van spesifieke menslikehulpbron verwante projekte in samewerking met ander funksionele afdelings.

Fokus areas sluit die volgende takein:  hantering van dieindiensnemings-  en dissiplinêreprosesse, personeelbeplanning, daarstel van produktiwiteitsnorms, opstel vanbegrotings,  implementering van stelslelsen  algemene leiding met menslikehiulpbron sake aan Funksionele bestuur.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

ʼn Toepaslike nagraadse kwalifikasie met onderviding in MenslikeHulpbronne.  

Kennis en toepassing van dietoepaslike  arbeidswetgewing ter sprake.

UItgebreide praktiese blootstellingin die volle spektrum van die MenslikeHulbronne domein.

Begrip en kennis in die toepassingvan menslkie hulpbronstelsels enakkreditasie-vereistes.

Die persoon moet sistematies en professioneel optree tydens taakuitvoering.

Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans & Engels (verbaalen skriftelik). Kennis van ’n Afrikataal sal as aanbeveling dien.

Rekenaarvaardigheid in Microsoft Office, Word, Excelen Google Sheets  is noodsaaklik.  

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Die uitleef en ondersteunning vandie ZZ2 waardestelsel deur die skep van ‘n positiewe kultuur en bemagtigendeklimaat.

Insette gee tot die menslikehulpbronstartegie.

Verseker die konsekwente toepassingvan die personeelbeleide en diensvoorwaardes.

Nakoming van alle toepaslikearbeidswetgewing en regstellings/ aanbevelings doen waar afwykings voorkom.

Ontwikkeling van- en leiding geeaan personeel wat saam met die posbekleër werk.

Uitvoer van spesifieke menslikehulpbron verwante projekte in samewerking met ander funksionele afdelings.

Fokus areas sluit die volgende takein:  hantering van dieindiensnemings-  en dissiplinêreprosesse, personeelbeplanning, daarstel van produktiwiteitsnorms, opstel vanbegrotings,  implementering van stelslelsen  algemene leiding met menslikehiulpbron sake aan Funksionele bestuur.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbaremarkverwante vergoedingspakket aan. Stuur asb u CV per e-pos aan  talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, diepos waarvoor u aansoek doen aan.

Rig navrae aan Johan du Plessis

083 676 0390