Rekenmeester

Ceres

ZZ2 Ceres is opsoek na ‘n gekwalifiseerde Rekenmeester. Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die lewering van ʼn volledige en omvattende ondersteunende rekeningkundige en finansiële diens, asook advies aan produksie eenhede binne ZZ2 Ceres en verwante maatskappye. Daar sal ook van die posbekleër verwag word om ʼn bydrae en insette op operasionele vlak te lewer.

HOOFFOKUS VAN DIE POS:

Data verwerking op ACCPAC

Onderhoud van die groot- en hulpboeke asook bate registers

Opstel van maandelikse en jaarlikse bestuursen direksie verslae

Bestuur en ontleding van afwykings teenoor begrotings en langtermynplanne

Opstel van begrotings en besigheids- en/of langtermynplanne

Voorbereiding vir oudits en opstel van jaarlikse finansiële state op Draftworx

Ontwikkeling van stelsels ter bevordering van die integriteit en beskikbaarheid van inligting

Vertroud wees met rekeningkundige rekenaarstelsels en programme vir die verwerking van data

Die persoon sal in Koue Bokkeveld gestasioneer wees op die plaas Bokveldskloof ongeveer 30km buite Ceres.

KWALIFISERENDE VEREISTES:

B.Com graad, in finansiële en/ of bestuursrekeningkunde

Voltooide klerkskap

Rekenaarvaardig in Microsoft Office, G-Suite en rekeningkundige sagteware

Toepassing en kennis van IT-stelsels, asook dataverwerkingsprogramme

BYKOMENDE VEREISTES TOT VOORDEEL:

Hoër kwalifikasies sal ook oorweeg word (bv. CIMA)

Kennis van ACCPAC en Draftworx

Blootstelling en kundigheid in die hantering en beskrywing van die boerdery bedryf asook boerderybelasting praktyke

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

KWALIFISERENDE VEREISTES:

B.Com graad, in finansiële en/ of bestuursrekeningkunde

Voltooide klerkskap

Rekenaarvaardig in Microsoft Office, G-Suite en rekeningkundige sagteware

Toepassing en kennis van IT-stelsels, asook dataverwerkingsprogramme

BYKOMENDE VEREISTES TOT VOORDEEL:

Hoër kwalifikasies sal ook oorweeg word (bv. CIMA)

Kennis van ACCPAC en Draftworx

Blootstelling en kundigheid in die hantering en beskrywing van die boerdery bedryf asook boerderybelasting praktyke

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan.

Stuur asb u CV per e-pos aan: talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.

Enige navrae kan gerig word aan Johané van der Merwe by 066 023 1612 (tydens kantoor ure).

Sluitingsdatum: 19 November 2021