Rekenmeester

Die ZZ2 Groep het ‘n vakature vir ‘n Rekenmeester by die hoofkantoor in Mooketsi en Tzaneen, Limpopo-provinsie.

Hierdie geleentheid sal ideaal wees vir ‘n persoon wat goed in ‘n span funksioneer, ‘n positiewe ingesteldheid het, wat onder druk kan werk en opdragte akkuraat en binne tydsraamwerke kan afhandel, met die nodige insig en vaardigheid.

Ondervinding en kwalifikasies:

Minimum vereistes:

Graad in Finansiële of Bestuursrekeningkunde;

Ten minste 3 jaar ondervinding as Rekemeester;

Werkende kennis van IFRS for SME’s, inkomstebelasting en BTW;

Rekenaarvaardig in Microsoft Office, rekeningkundige sagteware asook BI stelsels.

Voorkeur sal gegee word:

Nagraadse kwalifikasie in bv. CIMA;

Voltooide klerkskap;

Ondervinding in boerdery.

Pos vereistes:

Voorbereiding en ontleding van maandelikse / jaarlikse resultate;

Voorbereiding van begrotings en langtermynprojeksies;

Voorbereiding en evaluering van besigheidsplanne;

Advisering en ondersteuning van bestuur in besluitneming;

Ontwikkeling en onderhoud van stelsels om Sleutel Prestasie Aanwysers (KPI’s) te bereken en te monitor;

Bestuur kontantvloei en skakel met finansierders;

Bystand in voorbereiding vir jaareind oudits.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Ondervinding en kwalifikasies:

Minimum vereistes:

Graad in Finansiële of Bestuursrekeningkunde;

Ten minste 3 jaar ondervinding as Rekemeester;

Werkende kennis van IFRS for SME’s, inkomstebelasting en BTW;

Rekenaarvaardig in Microsoft Office, rekeningkundige sagteware asook BI stelsels.

Voorkeur sal gegee word:

Nagraadse kwalifikasie in bv. CIMA;

Voltooide klerkskap;

Ondervinding in boerdery.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Pos vereistes:

Voorbereiding en ontleding van maandelikse / jaarlikse resultate;

Voorbereiding van begrotings en langtermynprojeksies;

Voorbereiding en evaluering van besigheidsplanne;

Advisering en ondersteuning van bestuur in besluitneming;

Ontwikkeling en onderhoud van stelsels om Sleutel Prestasie Aanwysers (KPI’s) te bereken en te monitor;

Bestuur kontantvloei en skakel met finansierders;

Bystand in voorbereiding vir jaareind oudits.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan.

Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.

Rig navrae aan Johan du Plessis by 083 676 0390, gedurende kantoorure.

SLUITINGSDATUM: 25 November 2021