Projekbestuurders: Groente en Vrugte

Projekbestuurders: Groente en Vrugte

Vakatures is beskikbaar vir LandbouProjekbestuurders in die Limpopo-provinsie wat doelgerig en sistematies takekan uitvoer en suksesvol afhandel binne die ZZ2 etiese kode en gevestigdewaardestelsel

Uitgebreide  kennis en ondervinding  van verbouingspraktyke in vrugte-  en of groente produksie

Bewese kennis van plantvoeding,besproeiing-, produksie- en na-oes praktyke in die hantering van groente ofvrugte

Kennis en toepassing van arbeidswetgewingword verlang

Kandidate met ‘n toepaslike kwalifikasiein landbou of beroepsgerigte opleiding sal voorkeur geniet

Kandidate moet oor uitstekendekommunikasie-, probleemoplossing- en besluitnemingsvaardighede beskik

Rekenaarvaardigheid asook ondervinding indie gebruik van Microsoft Office pakket of Google sheets sal as aanbevelingdien.

‘n Geldige rybewys is ‘n vereiste

Optimale en effektiewe bestuur, benuttingen aanwending van alle hulpbronne in die boerdery

Verbouing van vrugte, groente en anderhoë waarde produkte

Optimalisering van produksieprosesse metdie oog op verhoogde opbrengs en produktiwiteit

Uitvoering en ondersteuning van projekte

Kwaliteitsbeheer van uitsette enhantering van alle personeel aspekte

Instandhouding van vaste bates

Daaglikse uitvoering en bestuur van takeooreenkomstig ZZ2 se waardestelslel

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Uitgebreide  kennis en ondervinding  van verbouingspraktyke in vrugte-  en of groente produksie

Bewese kennis van plantvoeding,besproeiing-, produksie- en na-oes praktyke in die hantering van groente ofvrugte

Kennis en toepassing van arbeidswetgewingword verlang

Kandidate met ‘n toepaslike kwalifikasiein landbou of beroepsgerigte opleiding sal voorkeur geniet

Kandidate moet oor uitstekendekommunikasie-, probleemoplossing- en besluitnemingsvaardighede beskik

Rekenaarvaardigheid asook ondervinding indie gebruik van Microsoft Office pakket of Google sheets sal as aanbevelingdien.

‘n Geldige rybewys is ‘n vereiste

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Optimale en effektiewe bestuur, benuttingen aanwending van alle hulpbronne in die boerdery

Verbouing van vrugte, groente en anderhoë waarde produkte

Optimalisering van produksieprosesse metdie oog op verhoogde opbrengs en produktiwiteit

Uitvoering en ondersteuning van projekte

Kwaliteitsbeheer van uitsette enhantering van alle personeel aspekte

Instandhouding van vaste bates

Daaglikse uitvoering en bestuur van takeooreenkomstig ZZ2 se waardestelslel

ZZ2 bied ‘n onderhandelbaremarkverwante vergoedingspakket aan.

Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, diepos waarvoor u aansoek doen aan.

Rig navrae aan Johané van der Merwe by  066 023 1612, gedurende kantoorure.