Projekbestuurders: Groente

Vakatures is beskikbaar vir Projekbestuurders in die Limpopo-provinsie. 

Ons benodig dinamiese en kundige persone met ‘n passie vir landbou, wat doelgerig en sistematies take kan uitvoer, asook suksesvol kan afhandel binne die ZZ2 etiese kode en gevestigde waardestelsel.

Minimum vereistes wat insluit:

Bewese kennis en ondervinding (minimum 5 jaar) van verbouingspraktyke in landbou;

Bewese kennis van vestiging van boorde, snoeipraktyke en arbeidswetgewing word verlang;

Kandidate met ‘n toepaslike kwalifikasie in landbou of beroepsgerigte opleiding sal voorkeur geniet;

Kandidate moet oor uitstekende kommunikasie-, probleemoplossing-en besluitnemingsvaardighede beskik;

Rekenaarvaardigheid asook ondervinding in die gebruik van Microsoft Office pakket dien as voorvereiste;

‘n Geldige rybewys is ‘n vereiste.

Primêre pligte en verantwoordelikhede sluit in:

Optimale en effektiewe bestuur, benutting en aanwending van alle hulpbronne in die boerdery;

Verbouing van vrugte, groente en ander hoë waarde produkte;

Optimalisering van produksieprosesse met die oog op verhoogde opbrengs en produktiwiteit;

Uitvoering en ondersteuning van projekte;

Kwaliteitsbeheer van uitsette en hantering van alle personeel aspekte;

Instandhouding van vaste bates;

Daaglikse uitvoering en bestuur van take inlyn met die waardes van ZZ2

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Minimum vereistes wat insluit:

Bewese kennis en ondervinding (minimum 5 jaar) van verbouingspraktyke in landbou;

Bewese kennis van vestiging van boorde, snoeipraktyke en arbeidswetgewing word verlang;

Kandidate met ‘n toepaslike kwalifikasie in landbou of beroepsgerigte opleiding sal voorkeur geniet;

Kandidate moet oor uitstekende kommunikasie-, probleemoplossing-en besluitnemingsvaardighede beskik;

Rekenaarvaardigheid asook ondervinding in die gebruik van Microsoft Office pakket dien as voorvereiste;

‘n Geldige rybewys is ‘n vereiste.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Primêre pligte en verantwoordelikhede sluit in:

Optimale en effektiewe bestuur, benutting en aanwending van alle hulpbronne in die boerdery;

Verbouing van vrugte, groente en ander hoë waarde produkte;

Optimalisering van produksieprosesse met die oog op verhoogde opbrengs en produktiwiteit;

Uitvoering en ondersteuning van projekte;

Kwaliteitsbeheer van uitsette en hantering van alle personeel aspekte;

Instandhouding van vaste bates;

Daaglikse uitvoering en bestuur van take inlyn met die waardes van ZZ2

Z2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. 


Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan. 

Rig navrae aan Johané van der Merwe by  066 023 1612, gedurende kantoorure.

SLUITINGSDATUM:

15 Maart 2021