Pakhuisbestuurder

‘n Vakature is beskikbaar vir ‘n Pakhuisbestuurder by Karas Medjool Dates, gebaseer in Namibië.

Suksesvolle kandidaat  sal verantwoordelik wees vir die suksesvolle uitvoering van die operasionele funksies en prosesse in die bestuur van die pakhuis. 

Verantwoordelikhede sluit die volgende sleutelaspekte in:

Die algemene bestuur en beheer van verpakking, logistieke en uitvoer van voorgesette regulasies. 

Nakoming van Voedsel Veiligheids Vereistes en implimentering daarvan.

Verslaggewing en rapportering aan bestuur.

Nakom van administratiewe pligte rakende personeel sake, verpakkingsbestuur en aankope van verbruikbare materiale.

Opstel en uitvoering van begrotings, asook bestuur van kostes. 

Tegniese ondervinding;  ervaring in Millwright sal voordelig wees.

Verlengde werksure gedurende pakseisoen sal vereis word.

Minimum vereistes sluit in:

Die kandidaat moet oor ʼn detail ingesteldheid beskik en fokus op die suksesvolle uitvoering van die operasionele funksies en prosesse in die bestuur van die pakhuis. 

Kandidate met tersiêre kwalifikasies en/of gerigte opleiding met vorige toepaslike ondervinding sal voorkeur geniet. 

Kandidaat moet beskik oor goeie kommunikasie- en leierskapvaardighede.

Uitgebreide ervaring in die hantering, verpakking en verkoeling van vars produkte. 

Rekenaarvaardigheid in die gebruik van Microsoft Office pakket

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Verantwoordelikhede sluit die volgende sleutelaspekte in:

Die algemene bestuur en beheer van verpakking, logistieke en uitvoer van voorgesette regulasies. 

Nakoming van Voedsel Veiligheids Vereistes en implimentering daarvan.

Verslaggewing en rapportering aan bestuur.

Nakom van administratiewe pligte rakende personeel sake, verpakkingsbestuur en aankope van verbruikbare materiale.

Opstel en uitvoering van begrotings, asook bestuur van kostes. 

Tegniese ondervinding;  ervaring in Millwright sal voordelig wees.

Verlengde werksure gedurende pakseisoen sal vereis word.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Minimum vereistes sluit in:

Die kandidaat moet oor ʼn detail ingesteldheid beskik en fokus op die suksesvolle uitvoering van die operasionele funksies en prosesse in die bestuur van die pakhuis. 

Kandidate met tersiêre kwalifikasies en/of gerigte opleiding met vorige toepaslike ondervinding sal voorkeur geniet. 

Kandidaat moet beskik oor goeie kommunikasie- en leierskapvaardighede.

Uitgebreide ervaring in die hantering, verpakking en verkoeling van vars produkte. 

Rekenaarvaardigheid in die gebruik van Microsoft Office pakket

Karas Dates bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. 


Stuur asb u CV per e-pos aan     talent@zz2.co.za.


Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan. 


Rig navrae aan Johané van der Merwe 0660231612


Sluitingsdatum

23 April 2021