Krediteureklerk

Daar bestaan 'n vakature vir 'n krediteureklerk by ZZ2 Ceres in die Wes Kaap. Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die verwerking van data in die finansiële afdeling, binne die raamwerk van die ZZ2 waardestelsel en etiese kode.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende vereistes beskik:

Minimum graad 12 of gelykstaande kwalifikasie.

Kandidate met toepaslike naskoolse kwalifikasie sal voorkeur geniet.

Algemene krediteure ondervinding vir minimum van 5 jaar.

Boekhou ondervinding sowel as ondervinding in Accpac sal voorkeur geniet.

Genoegsame ondervinding in rekonsiliasies van krediteure.

Gewese kennis van BTW wetgewing.

Beskik oor goeie kommunikasie-vaardighede.

Rekenaarvaardig wees in die gebruik van Microsoft Office en Gsuite

‘n Geldige rybewys dien as voorvereiste.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Voobereiding en opdatering van krediteure dokumentasie.

Dataverwerking van krediteure dokumente.

Kontrolering en verslaggewing van voorrade aangekoop aan krediteure.

Administratiewe take wat liassering en kantooradministrasie insluit.

Nasien van finansiëlerekords en opdatering daarvan.

Bewaar en stoor van rekords.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare, markverwante vergoedingspakket aan. Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za. Dui asb in die onderwerplyn aan, die pos waarvoor u aansoek doen. Navrae kan gerig word aan Antia de Villiers 023 004 0064 (tydens kantoorure).