Kostekontroleur

ZZ2 se Kersie- en Steenvrugte-afdeling in die Noordwes Provinsie, geleë in die Buffelspoort area, benodig ‘n Kostekontroleur. Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die nagaan en rekonsiliasie van voorrade, rekordhouding van spuit- en bemestings programme, MHB verwante pligte, die hou van produksie rekords asook die uitvoer van administratiewe take .

Kwalifiserende vereistes  sluit in:

Minimum Graad 12 of gelykstaande kwalifikasie.

Kandidate met toepaslike naskoolse kwalifikasie sal voorkeur geniet.

 Algemene administratiewe ondervinding van minimum  5+ jaar.

Beskik oor goeie kommunikasie vaardighede.

Rekenaarvaardig wees in die gebruik van Microsoft Office en G-Suite.

Kennis en ervaring van elektroniese -loonstelsels sal as aanbeveling dien.

Hoë vlak van syfervaardigheid  word vereis.

‘n Geldige rybewys dien as ‘n voorvereiste.


Primêre verantwoordelikhede sluit in:

Die uitvoer van administratiewe en sekretariële take ter ondersteuning van die administratiewe stelsels en produksie eenhede.

Opdatering en inlees van aanplantings- opbrengs- en landrekords.

Beheer en kontrolering van voorraad.

Kontrolering en verslaggewing van lone-invoere.

Basiese personeel rekords byhou.

Administratiewe ondersteuning van die boerdery.

Die opstel en instandhouding van akkreditasie en inspeksie dokumentasie/ rekords.

Invoere doen en verslae genereer deur gebruikmaking van relevante rekenaar programatuur.


Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Kwalifiserende vereistes  sluit in:

Minimum Graad 12 of gelykstaande kwalifikasie.

Kandidate met toepaslike naskoolse kwalifikasie sal voorkeur geniet.

 Algemene administratiewe ondervinding van minimum  5+ jaar.

Beskik oor goeie kommunikasie vaardighede.

Rekenaarvaardig wees in die gebruik van Microsoft Office en G-Suite.

Kennis en ervaring van elektroniese -loonstelsels sal as aanbeveling dien.

Hoë vlak van syfervaardigheid  word vereis.

‘n Geldige rybewys dien as ‘n voorvereiste.


Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Primêre verantwoordelikhede sluit in:

Die uitvoer van administratiewe en sekretariële take ter ondersteuning van die administratiewe stelsels en produksie eenhede.

Opdatering en inlees van aanplantings- opbrengs- en landrekords.

Beheer en kontrolering van voorraad.

Kontrolering en verslaggewing van lone-invoere.

Basiese personeel rekords byhou.

Administratiewe ondersteuning van die boerdery.

Die opstel en instandhouding van akkreditasie en inspeksie dokumentasie/ rekords.

Invoere doen en verslae genereer deur gebruikmaking van relevante rekenaar programatuur.


ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan.


 Stuur asb u CV per e-pos aan: talent@zz2.co.za.


 Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.


Enige navrae kan gerig word aan Johané van der Merwe by  066 023 1612 (tydens kantoorure).