Ketelmaker

Ketelmaker

ZZ2 se Tegniese afdeling wat in Mooketsi geleë is benodig ‘n ketelmaker. Aansoeke word ingewag vir ‘n gekwalifiseerde Ketelmaker wat verantwoordelik sal wees vir die uitvoering van ketelmaker en verwante take.

Kwalifiserende vereistes sluit in:

Beskik oor ’n gekwalifiseerde en toepaslike ambag waarvan Ketelmakers voorkeur sal geniet.

Moet beskik oor bewese en praktiese blootstelling in die vakgebied. 

Wye ervaring hê in meganiese herstelwerk, algemene sweiswerk en die


Primêre verantwoordelikhede en pligte sluit in:

Die oprigting van strukture, herstel en instandhouding van toerusting en implemente.

Die ontwikkeling  en instandhouding van watervoorsieningsnetwerke.

Die voltooiing van tydstate en werkskaarte vir afgehandelde take

Handhawing van werksplek- dissipline en standaarde, die nakoming van beroepsgesondheid en -veiligheid protokolle en die afhandeling van administratiewe take.

Vereistes van die pos sluit in:

Vermoë om konflik te hanteer en goeie interpersoonlike vaardighede te hê.

Moet bereid wees om bystandsdiens  en oortyd te werk en noodherstelwerk na – ure te verrig. 

Kandidate moet selfstandig en onafhanklik, maar ook in spanverband kan werk. 

Beskik oor goeie leierskapvaardighede.

Kode EC (14) swaarvoertuiglisensie sal as aanbeveeling dien.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Kwalifiserende vereistes sluit in:

Beskik oor ’n gekwalifiseerde en toepaslike ambag waarvan Ketelmakers voorkeur sal geniet.

Moet beskik oor bewese en praktiese blootstelling in die vakgebied. 

Wye ervaring hê in meganiese herstelwerk, algemene sweiswerk en die


Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Primêre verantwoordelikhede en pligte sluit in:

Die oprigting van strukture, herstel en instandhouding van toerusting en implemente.

Die ontwikkeling  en instandhouding van watervoorsieningsnetwerke.

Die voltooiing van tydstate en werkskaarte vir afgehandelde take

Handhawing van werksplek- dissipline en standaarde, die nakoming van beroepsgesondheid en -veiligheid protokolle en die afhandeling van administratiewe take.

Vereistes van die pos sluit in:

Vermoë om konflik te hanteer en goeie interpersoonlike vaardighede te hê.

Moet bereid wees om bystandsdiens  en oortyd te werk en noodherstelwerk na – ure te verrig. 

Kandidate moet selfstandig en onafhanklik, maar ook in spanverband kan werk. 

Beskik oor goeie leierskapvaardighede.

Kode EC (14) swaarvoertuiglisensie sal as aanbeveeling dien.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. Stuur asb u CV per e-pos aan: talent@zz2.co.za. Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan. Enige navrae kan gerig word aan Johané van der Merwe by 066 023 1612 (tydens kantoor ure).