Ketelmaker

ZZ2 se Tegniese Afdeling benodig ‘n Ketelmaker in die sweiswerkswinkel te Mooketsi, Limpopo. Ons benodig ‘n dinamiese en kundige persoon wat ‘n passie het vir vervaardiging van verskeie metaalwerke, wie doelgerig, sistematies take kan uitvoer, asook suksesvol kan afhandel binne die ZZ2 etiese kode en gevestigde waardestelsel.
·       Gekwalifiseerde Ketelmakers of Sweisers sal voorkeur geniet.
·       Moet bewese praktiese ondervinding en blootstelling hê van 2 jaar of meer.
·       Moet beskik oorwye ervaring in algemene sweiswerk, strukturele staalwerk, asook die bou en herstel van pyptoebehore en implemente.

·       Die vervaardiging, oprigting, herstel en instandhouding van strukture.
·       Die installasie en herstel van watervoorsieningstelsels en vervaardiging van pyptoebehore.
·      Die oprigting, herstel en instandhouding van pakhuisstrukture en verwante infrastruktuur.
·      Die vervaardiging en herstel van landbou-implemente.
·      Voltooiing van tydstate en werkskaarte van daaglikse take.
·      Bystanddiens en noodherstelwerk verrig soos nodig.
·      Werksplek dissipline en standaarde handhaaf, asook beroepsgesondheid en -veiligheid reëls nakom.

Vereistesvan die pos sluit in:

·      Ingenieurstekeninge moetgelees en ge-interpreteer kan word.

·      Vermoë om ‘n verskeidenheid take vinnig en akkuraat af te handel.

·      Kandidate moet selfstandig en onafhanklik kan werk, maar ook in spanverband.

·      Kode EB (8) motorvoertuiglisensie word benodig.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

·       Gekwalifiseerde Ketelmakers of Sweisers sal voorkeur geniet.
·       Moet bewese praktiese ondervinding en blootstelling hê van 2 jaar of meer.
·       Moet beskik oorwye ervaring in algemene sweiswerk, strukturele staalwerk, asook die bou en herstel van pyptoebehore en implemente.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

·       Die vervaardiging, oprigting, herstel en instandhouding van strukture.
·       Die installasie en herstel van watervoorsieningstelsels en vervaardiging van pyptoebehore.
·      Die oprigting, herstel en instandhouding van pakhuisstrukture en verwante infrastruktuur.
·      Die vervaardiging en herstel van landbou-implemente.
·      Voltooiing van tydstate en werkskaarte van daaglikse take.
·      Bystanddiens en noodherstelwerk verrig soos nodig.
·      Werksplek dissipline en standaarde handhaaf, asook beroepsgesondheid en -veiligheid reëls nakom.

Vereistesvan die pos sluit in:

·      Ingenieurstekeninge moetgelees en ge-interpreteer kan word.

·      Vermoë om ‘n verskeidenheid take vinnig en akkuraat af te handel.

·      Kandidate moet selfstandig en onafhanklik kan werk, maar ook in spanverband.

·      Kode EB (8) motorvoertuiglisensie word benodig.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. Stuur asb u CV per e-pos aan: talent@zz2.co.za. Dui asb in die onderwerplyn,die pos waarvoor u aansoek doen. Enige navrae kan gerig word aan Johané van derMerwe by 066 023 1612 (tydens kantoor ure).