Finansiële en Administratiewe Kontroleur

ZZ2 se administrasie afdeling wat in Ceres geleë is, benodig ‘n Kostekontroleur. Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir die nagaan en rekonsiliasie van voorrade, lone, die hou van produksierekords asook die uitvoer van administratiewe take vir ‘n vrugte produksie eenheid en ‘n kwekery. Diè werksplek is 15 km buite Prince Alfred Hamlet, op die R303 in die Kouebokkeveld geleë.

Kwalifiserende vereistes sluit in:

Minimum Graad 12 of gelykstaande kwalifikasie;

Kandidate met ‘n toepaslike kwalifikasie en agtergrond in finansies sal voorkeur geniet;

Algemene administratiewe ondervinding  verkielik in ‘n landbou omgewing;

Beskik oor goeie kommunikasie vaardighede;

Rekenaar vaardig wees in die gebruik van Microsoft Office en G-Suite;

Kennis dra van elektroniese -loonstelsels;

‘n Geldige rybewys is ‘n voorvereiste.

Primêre verantwoordelikhede sluit in:

Administratiewe take wat sekretariële, asook algemene kantooradministrasie insluit;

Opdatering van aanplantings- en opbrengsrekords.

Beheer en kontrolering van voorraad;

Die opstel en inlees van landrekords;

Kontrolering en verslaggewing van lone-invoere;

Basiese personeel rekords byhou;

Die opstel en instandhouding van dokumentasie/ rekords vir verskeie akkreditasies;

Doen van invoere asook verslaggewing vanaf die Accpac program;

Stoor van voorrade op verskeie depots, asook die bestuur van verspreiding na verskeie depots;

Nasien van finansiële rekords;

Invoer van poeledata.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Kwalifiserende vereistes sluit in:

Minimum Graad 12 of gelykstaande kwalifikasie;

Kandidate met ‘n toepaslike kwalifikasie en agtergrond in finansies sal voorkeur geniet;

Algemene administratiewe ondervinding  verkielik in ‘n landbou omgewing;

Beskik oor goeie kommunikasie vaardighede;

Rekenaar vaardig wees in die gebruik van Microsoft Office en G-Suite;

Kennis dra van elektroniese -loonstelsels;

‘n Geldige rybewys is ‘n voorvereiste.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Primêre verantwoordelikhede sluit in:

Administratiewe take wat sekretariële, asook algemene kantooradministrasie insluit;

Opdatering van aanplantings- en opbrengsrekords.

Beheer en kontrolering van voorraad;

Die opstel en inlees van landrekords;

Kontrolering en verslaggewing van lone-invoere;

Basiese personeel rekords byhou;

Die opstel en instandhouding van dokumentasie/ rekords vir verskeie akkreditasies;

Doen van invoere asook verslaggewing vanaf die Accpac program;

Stoor van voorrade op verskeie depots, asook die bestuur van verspreiding na verskeie depots;

Nasien van finansiële rekords;

Invoer van poeledata.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan.


 Stuur asb u CV per e-pos aan: talent@zz2.co.za.


 Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan.


 Enige navrae kan gerig word aan Johané van der Merwe by 

066 023 1612 (tydens kantoorure).