Assistent Kweekhuis Bestuurder

Assistent Kweekhuis Bestuurder

Die persoon sal ʼn ondersteunende- en logistieke rol in die effektiewe bestuur van ons subtropiese kwekery eenheid speel

Minimim vereistes:

Rekenaarvaardig in die Microsoft Office-pakket, veral Excel is ʼn voorvereiste 

Kultuursensitiwiteit  in benadering word vereis

Kandidate met ʼn tersiêre kwalifikasies en/of gerigte opleiding in hortologie  of plantkundige sal voorkeur geniet

Vorige ondervinding in ‘n soortgelyke omgewing sal  voordelig wees

Die persoon moet kalm onder druk kan funksioneer.

Verantwoordelikhede sluit die volgende sleutelaspekte in:

Die voorbereiding van plantmedium en  -materiaal

Kontroleer en pas plantvoedingsprogramme toe;

Bestuur  van pesbeheer programme en besproeiingsiklusse; 

Opstel van onkruidbeheer programme

Bepaal en kontroleer produkvloei van uitgaande en inkomende materiaal; 

Afhandeling  van administratiewe take in  die kweekhuis;

Beplan afleweringskedules en verspreiding van produkte wat gereed is vir uitplant;

Bestuur van arbeidspanne en monitering van produktiwiteitsindekse; 

Algemene verslaggewing oor vordering met take en uitvoering van projekte; 

Doen nasorg evaluasie  en kwaliteit monitering van materiaal wat uitgeplant is. 

Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om die bestuurder behulpsaam te wees met die daarstelling, verbetering en uitbreiding van die verskillende prosesse om die geïdentifiseerde plantmateriaal, tydig en teen die regte kwaliteit aan die produksie eenhede beskikbaar te stel.

Kandidate moet oor die volgende kwalifiserende
vereistes beskik:

Minimim vereistes:

Rekenaarvaardig in die Microsoft Office-pakket, veral Excel is ʼn voorvereiste 

Kultuursensitiwiteit  in benadering word vereis

Kandidate met ʼn tersiêre kwalifikasies en/of gerigte opleiding in hortologie  of plantkundige sal voorkeur geniet

Vorige ondervinding in ‘n soortgelyke omgewing sal  voordelig wees

Die persoon moet kalm onder druk kan funksioneer.

Verantwoordelikhede sluit die volgende in:

Verantwoordelikhede sluit die volgende sleutelaspekte in:

Die voorbereiding van plantmedium en  -materiaal

Kontroleer en pas plantvoedingsprogramme toe;

Bestuur  van pesbeheer programme en besproeiingsiklusse; 

Opstel van onkruidbeheer programme

Bepaal en kontroleer produkvloei van uitgaande en inkomende materiaal; 

Afhandeling  van administratiewe take in  die kweekhuis;

Beplan afleweringskedules en verspreiding van produkte wat gereed is vir uitplant;

Bestuur van arbeidspanne en monitering van produktiwiteitsindekse; 

Algemene verslaggewing oor vordering met take en uitvoering van projekte; 

Doen nasorg evaluasie  en kwaliteit monitering van materiaal wat uitgeplant is. 

Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om die bestuurder behulpsaam te wees met die daarstelling, verbetering en uitbreiding van die verskillende prosesse om die geïdentifiseerde plantmateriaal, tydig en teen die regte kwaliteit aan die produksie eenhede beskikbaar te stel.

ZZ2 bied ‘n onderhandelbare markverwante vergoedingspakket aan. 

Stuur asb u CV per e-pos aan talent@zz2.co.za.

Dui asb in die onderwerplyn, die pos waarvoor u aansoek doen aan. 

Rig navrae aan Johané van der Merwe by 066 023 1612

Sluitingsdatum: 12/02/2021