ZZ2 verkies die natuurlike manier

Voordelige predatoriese en parasietiese insekte wat skadelike insekte aanval, is deel van ZZ2 se geïntegreerde plaagbeheersisteem wanneer dit by die verbouing van tamaties kom.

Tamatieverbouing in sy totaliteit word deur veskeie insekpeste geteiken, maar die natuur neig altyd na balans. Vir elke pes is daar ‘n predator of parasiet om hulle getalle in toom te hou, sê Bertus Venter, landboukundige van ZZ2.

Klik hier om meer hieroor te lees op bl. 13 en bl.14 in die tydskrif, SA GROENTE & VRUGTE NOVEMBER • DESEMBER 2016 uitgawe. Meer oor die tydskrif by www.mediacomcc.co.za

ZZ2 verkies die natuurlike manier
ZZ2 verkies die natuurlike manier
ZZ2 verkies die natuurlike manier

Copyright 2023