ZZ2 Veeboerdery wen groot pryse

ZZ2 Veeboerdery het vanjaar weer aan die Jakaranda Landbouskou 2016 in Pretoria deelgeneem en uitstekend presteer deur eerste in meeste van die klasse te eindig.

ZZ2 Veeboerdery wen groot pryse
ZZ2 Veeboerdery wen groot pryse
ZZ2 Veeboerdery wen groot pryse

Copyright 2019