Luister: Avokadoproduksie by ZZ2

RSG Landbou het Maandag 13 Februarie ‘n onderhoud met,  Clive Garrett, bemarkingsbestuurder van ZZ2, gesels oor die maatskappy se avokadoproduksie in die Tzaneen-omgewing. Hy het aan luisteraars ‘n blik in die toekoms gegee van wat ZZ2 in dié bedryf in die volgende paar jaar kan verwag. Luister hier na die gesprek.

http://agriorbit.com/luister-avokadoproduksie-zz2/

Luister: Avokadoproduksie by ZZ2
Luister: Avokadoproduksie by ZZ2
Luister: Avokadoproduksie by ZZ2

Copyright 2023